Speurder Fabel Retief se ondersoek na 'n dorpsmoord ontaard in 'n brutale oorlewingstryd wanneer hy en die moordenaar, 'n wraaksugtige oud-kommando lid, aan mekaar vasgeboei in die wildernis beland. more
USD $6.99